HomeAgriEnglishPryseWinloneFinPLusBestellings/OpgraderingsVerwysingKontak Ons

This site  The Web 

Indien u belangstel in
Rekenaarprogramme wat vir,
Finansies en Arbeidsadmin * wat,
Maklik,
Afrikaans/ Engels
Prakties,
Sonder kursusse,
Billik geprys.
Gaan voort en deel in duisende ander Suid Afrikaners om die admin makliker te maak in die nuwe tye..
 * Ook Melk en kudde program (Agri)
 FinPlus en Winlone
Dis 'n begin, waar jy nie weer kan terugkyk op 'n vorige gesukkel om jou lone en finansies te doen.
Dis  maklike Suid Afrikaanse kantoorprogramme, wat jou baie tyd en frustrasies gaan help oplos teen goeie pryse. . Soos  'n oom gestel het , nou boer ek sommer lekker.
help jou om jouself te help.
Word regoor Suid Afrika en buurstate deur duisende gebruikers gebruik
Daar word gepoog om soos 'n persoon te dink wat nie opleiding in rekenkunde het nie.
RAAK WINSGEWEND.
Beheer jou eie finansies.
Bespaar tyd en geld (weet wat in jou bedryf aangaan, bespaar boekhoukostes).
met 'n maklike program in Afrikaans!
Spandeer 'n klein bedrag en bespaar vele koste en wees in beheer van jou bedryf.
Raak maklik suksesvol.
Dis bedoel om maklik te wees en vir enigeen wat die basiese kennis van 'n rekenaar vaardig is en sy eie boeke en arbeidsadministrasie wil doen.
Winlone,  Lone/salarisse. Handel jou lone af in minute, stoor en druk strokies.
Finplus , jou praktiese boekhou, BTW program
'n Moet vir klein tot medium firmas.
Van die Huidige gebruikers is :
Boerdery en verwante omgewing,
konstruksie, vervaardigingsbedryf,
bosbou,
ingenieurs,
begrafnisondernemers,
tuisnywerhede,
slaghuise,
hoender/wildplase,
gastehuise/ wildplase,
motorbedryf/herstel,parte,
kwekerye,
enige admin klubs
asook  Gewone salaristrekkers.

fplogo2.JPG
Another example of our products.

Finplus. Afr/Eng
Doen Maklik jou eie ,Basiese Boekhou, BTW, Fakture, Naslaan, Wins/Verlies.
Kompakt en Kragtig. Help jou om suksesvol te wees. Geen kursusse.
FinPlus 
R900.
Bylas modules:
1:Gewone Belastingnavrae,
2:Opsomming/Maandelikse grafieke ( *aan te beveel)
3: Multigebruiker/ meer as 1 stel boeke..
 R250/module
Winlone,
Van nou af,geen gesukkel,doen jou lone/salarisse / WVF, oortyd/korttyd/aftrekkings/ in minute en druk strokies. 
Vanaf R500-R1500
Hieronder volg 'n voorbeeld, van die hoofskerm, waar oortyd by 'n werknemer gevoeg word.

wlhoof.JPG

We accept the following credit cards:

Images of credit cards

We are proud members of the following organizations:

Agriculture/Landbou

 



Programme
 
FinPlus
WinLone 

WinMilk 

Die volgende voordele

Programme help jou 

  • Om finansieel te oorleef en suksesvol te raak in jou bedryf. 
  • Bespaar tyd, stoor alle data en handel als vinnig af.
  • Bespaar jou geld deur dit self op jou rekenaar te doen.
  • Bekom alle inligting maklik weer..
  • Geen kursusse. verstaan maklik.
  • Hulp telefonies/handleiding